-
My tuimeldroer het 'n kode F04. Daar is ook 3 liggies wat brand. Al drie het met die lug toevoer te doen. Ek sien hieronder dat daar is 'n manier hoe om die te masjien te "reset" Ek sal dit probeer en sal dan laat weet.
Gesteld op 3-11-2014 om 10:58 in forum Whirlpool luna a 6th sense Misbruik melden
As ek reg verstaan moet die knop to 6 gedraai word en die "start" knoppie 3 keer gedruk word. Dan moet jy die knoppie nog eenmaal aandraai en dan weer die "start" knoppie 3 keer druk. Dan draai jy dit na die af posisie en dan behoort dit te werk. Baie dankie vir die informasie.-
Ek het dit gaan doen. Dit werk regtig en dankie vir die informasie. Geantwoord op 4-11-2014 om 13:03
Waardeer dit antwoord (4) Misbruik melden
-
Kent u iemand die het antwoord hierop weet? Deel een link naar deze vraag via email, Twitter of Facebook.